|
Hardheidsmeter testMohs se hardheidskaal karakteriseer die krapweerstand van verskeie minerale deur hulle vermoë om ander sagter materiale te krap. Dit is ontwikkel deur die Duitse mireraloog Friedrich Mohs en is een van verskeie definisies van hardheid in materiaalkunde. Mohs se skaal is gebaseer op tien maklik bekombare minerale. Materiale word gekenmerk teen die skaal deur die hardste materiaal te vind wat hulle kan krap. Die tabel hierbenede gee vergelykings met absolute hardheid soos gemeet met 'n hardheidsmeter. Mohs se skaal is 'n suiwer ordinale skaal |